Category Archive: Uncategorized

Jun 26

Jagkompetisie 2019 – WENNERS

Die trekking vir die 2019 Jagkompetisie is deur die Ouditeure Nel en Vennote van Upington behartig. Baie geluk aan die volgende wenners van die Keimoes NG Kerk 2019 Jagkompetisie: Hennis von Wielligh (Keimoes) Mariska Booyse (Centurion) Chris de Wet (Somerset-Wes) Baie dankie vir almal se deelname. Please follow and like us: