Category Archive: Jagkompetisie 2015

May 06

Jagkompetisie 2015 – WENNERS

Die NG Kerk Keimoes Jagkompetisie 2015 trekking het plaasgevind op die 1ste Mei 2015. Die wenners van die onderskeidelike pryse is as volg: Eerste Prys: Hennie de Wet Tweede Prys: Danie Nel (Noorder-Paarl) Derde Prys: Dirk van den Heever (Witbank) Vierde Prys: Frikkie Strauss Troospryse: Louis Hanekom Elmarie Koen C Krone M de Kock K …

Continue reading »

Dec 27

Jagkompetisie 2015

NG KERK KEIMOES: JAGKOMPETISIE 2015 Keimoes is geleë aan die rand van die uitgestrekte Kalahari – `n jagtersparadys soos min.  As deel van ons eeufeesviering bied ons gemeente hierdie geborgde kompetisie aan. Staan ‘n kans om een van die volgende pryse van altesaam R60 300.00 te wen: Vir ‘n inskrywingsfooi van R50 staan jy ‘n …

Continue reading »