Category Archive: Jagkompetisie 2016

May 06

Jagkompetisie 2016 Wenners

Baie geluk aan die volgende wenners van die Keimoes NG Kerk 2016 Jagkompetisie: 1ste prys – Cecile Bray 2de prys – Lizette du Plessis 3de prys – Koos Nieuwoudt 4de prys – Johan Malan 5de prys – Johannes Koegelenberg Ons is tans besig om die wenners te kontak en sal binnekort meer inligting op die …

Continue reading »

Nov 24

Jagkompetisie 2016

Keimoes is geleë aan die rand van die uitgestrekte Kalahari – `n jagtersparadys soos min.  As deel van ons eeufeesviering bied ons gemeente hierdie geborgde kompetisie aan. Staan ‘n kans om een van vyf pryse van altesaam R80 000.00 te wen: Vir ‘n inskrywingsfooi van R50 staan jy ‘n kans om een van die volgende …

Continue reading »