Category Archive: Program

Sep 15

Eeufeesprogram 2016

NG Kerk KEIMOES se Eeufeesprogram Datum: 30 September tot 4 Oktober 2016 Download Eeufees program  Vrydagaand, 30 September 18:30 – Gesellige kuierbraai by Palm-oord: Kaartjies R70 per persoon. Bevestig u teenwoordigheid by die kerkkantoor. Saterdag, 01 Oktober 6:30 – Registrasie vir familie pretdraf en bergfietsrit ten bate van Palm-o ord: Die wegspring van die 5 en …

Continue reading »