Category Archive: Jagkompetisie 2017

May 31

Jagkompetisie 2017 – WENNERS

Baie geluk aan die volgende wenners van die Keimoes NG Kerk 2017 Jagkompetisie: 1ste prys – Gert van Zyl (Warmbad) 2de tot 6de pryse:   Ian van Rooyen (Durban) Deon Stoop (Upington) Derrik Myburgh (Boksburg) Piet Coetzee (Kathu) Jaco Lamprecht (Kathu) Baie dankie vir almal se deelname. Please follow and like us:

Jan 24

Jagkompetisie 2017

  Keimoes is aan die rand van die uitgestrekte Kalahari geleë – ‘n Jagtersparadys soos min. Ons bied langs hierdie weg aan jagters oor die hele Suid-Afrika die kans om in die wêreld met die wye horisonne te kom jag. Ons is ‘n klein gemeente wat wyd uitreik omdat ons glo ‘n kerk het ook ‘n …

Continue reading »