Category Archive: Jagkompetisie 2018

Jun 04

Jagkompetisie 2018 – WENNERS

Baie geluk aan die volgende wenners van die Keimoes NG Kerk 2018 Jagkompetisie: 1ste prys – Willie Hanekom (Neilersdrift) 2de prys – Basie Turner (T’kabies) Baie dankie vir almal se deelname. Please follow and like us:

Jan 29

Jagkompetisie 2018

Keimoes is aan die rand van die uitgestrekte Kalahari geleë – ‘n Jagtersparadys soos min. Ons bied aan jagters oor die hele Suid-Afrika die moontlike geleentheid om in die wêreld met die wye horisonne te kom jag. Ons is ‘n klein gemeente wat wyd uitreik omdat ons glo ‘n kerk het ook ‘n missionale roeping. Ondersteun …

Continue reading »