Category Archive: Aankondiginge

Sep 15

Aankondiginge – 04 September 2016

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 4 September 2016 Baie welkom by die erdiens. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is `n sinodale kollekte vir die Gemeente bedieningsfonds. Baie dankie aan almal wat bygedra het sodat ons verlede week R1166.50 vir die VBO (Voorgesette Bybelonderrig). kon gee. Kategese direk na die erediens. …

Continue reading »

Jul 23

Aankondiginge 26 Julie 2015

Dinsdag: Bybelstudie om 10:00 by Tannie Heilie de Wet. Daar word Bybelstudie gedoen oor die Impak van God se wil.  Almal is baie welkom. Woensdag: Palm-Oord Bybelstudie om 09:00. Kerkraadverryking om 18:00 in die konsistorie. Vrydag: Mannebiduur om 06:00 by Tekkies. Saterdag: `Naba-fees op Upington.  Ons het `n wildprodukte-stalletjie daar.  Gaan maak daar `n draai …

Continue reading »

Jun 21

Aankondiginge – 21 Junie 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 21 Junie 2015 Baie welkom by die erediens. Ds Liezel de Jager besoek vanoggend ons gemeente met die oog op die ringsvisitasie. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir diens van barmhartigheid. Kategese na die erediens. Die koor oefen na die erediens. As u belangstel …

Continue reading »

Jun 07

Aankondiginge – 07 Junie 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 7 Junie 2015 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir die Sendinghulpfonds. Kategese na die erediens. Die koor oefen na die erediens. As u belangstel en u het nog nie ingeskakel nie, is dit nie te laat nie. Kom meld …

Continue reading »

May 29

Aankondiginge – 31 Mei 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 31 Mei 2015 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir VBO. Kategese na die erediens. Daar sal nie vanaand `n aanddiens wees nie. Die materiaal vir huisgodsdiens is by die deure beskikbaar. Spesiale kerkraadsvergadering na die erediens in die konsistorie. …

Continue reading »

May 28

Aankondiginge – 24 Mei 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 24 Mei 2015 Baie welkom by die erediens. Dit is vandag Pinksterfees en nagmaal wat ons saam met Neilersdrift-gemeente vier. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir die VGK Phororo. Kategese na die erediens. Daar sal nie vanaand `n aanddiens wees nie. Dinsdag: Bybelstudie om …

Continue reading »

May 07

Aankondiginge – 10 Mei 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 10 Mei 2015 Baie welkom by die erediens.  Mag Moedersdag vir ons moeders `n besondere geleentheid wees. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is `n sinodale kollekte vir Jeugwerk. Kategese na die erediens. Wyksbyeenkomste soos deur die kerkraadslede gereël: Kanaal, Tierberg, Bult en Middeldorp om 17:00 …

Continue reading »

May 05

Aankondiginge – 3 Mei 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 3 Mei 2015 Baie welkom by die erediens. Mag die doop vir ons elkeen weer `n herinnering wees aan die onbegrensde genade wat die Here aan ons skenk. Program vir die week Die onderskeie kommissies vergader soos deur die voorsitters gereël. Vandag: Die kollekte by die deure is Palm-oord. Daar …

Continue reading »

Mar 27

Aankondiginge – 29 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 29 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die Palmsondag wat die laaste Sondag in lydenstyd is. Program vir die week Ds Conradie doen hierdie week huisbesoek in Palm-oord. Vandag: Die kollekte by die deure is vir die NGK Phororo. Kategese na die erediens. Maandag: Groot lydensweek-byeenkoms …

Continue reading »

Mar 23

Aankondiginge – 22 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 22 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die sesde Sondag in lydenstyd. Program vir die week Ds Conradie doen hierdie week huisbesoek in Palm-oord. Vandag: Die kollekte by die deure is Kokerboom-Oord. Kategese na die erediens. Dinsdag: Bybelstudie om 10:00 by Tannie Heilie de Wet. Daar …

Continue reading »

Older posts «