Monthly Archive: October 2014

Oct 29

Aankondiginge – 2 November 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge – 2 Nov 2014 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Vandag: Die deurkollekte is `n sinodale kollekte vir die Gemeentebedieningsfonds. Die koor oefen net na die erediens. Almal wat wil deel wees van die koor kom by die orrel bymekaar. Dinsdag: Leraarsbyeenkoms te Kakamas om 09:00. Woensdag: …

Continue reading »

Oct 23

Aankondiginge – 26 Oktober 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 26 Oktober 2014   Baie welkom by die erediens. Die nuwe kerkraad word vanoggend bevestig. Program vir die week Vandag: Die deurkollekte is vir die gemeente se gebeurlikheidsfonds. Die koor oefen net na die erediens. Almal wat wil deel wees van die koor kom by die orrel bymekaar. Wyksbyeenkomste vanaand …

Continue reading »

Oct 18

Aankondiginge – 19 Oktober 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 19 Oktober 2014 Baie welkom by die erediens. Dr Sarel Corrie neem vanoggend die erediens waar aangesien ds Conradie die belydenisaflegging en nagmaal by Neilersdrif moet hanteer. Program vir die week Vandag: Die deurkollekte is vir die gemeente se jeugfonds Die koor oefen net na die erediens. Almal wat wil deel wees van die …

Continue reading »

Oct 09

Aankondiginge – 12 Oktober 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 12 Oktober 2014 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Die sinodesitting vind hierdie week, vanaf Maandag tot Donderdag te Kimberley plaas. Kobus Conradie en Dirk Malan is die gemeente se afgevaardigdes. Vandag: Die deurkollekte is `n sinodale kollekte vir Hospitaalbediening. Dinsdag: Maryke het gereël dat die fisioterapeut …

Continue reading »