Monthly Archive: November 2014

Nov 26

Aankondiginge – 30 November 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 30 November 2014 Baie welkom by die erediens (hier in Neilersdrift). Program vir die week Vandag: Dit is vandag `n biddag vir Wêreldvigsdag wat môre sal wees.   Kom ons bid hierdie week vir soveel vigswesies wat in baie gevalle op `n jong ouderdom die hoof van huishoudings moet wees. Donderdag: …

Continue reading »

Nov 25

Aankondiginge – 23 November 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge – 23 November 2014 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Vandag: Die deurkollekte is vir die gemeente se Diens van Barmhartigheid. Die wyksbyeenkomste vind vanaand plaas soos deur die ouderlinge gereël. Dinsdag: Kerkkantoor toe Oefeninge met die fisioterapeut te Palm-Oord om 09:30. Dit sal die laaste geleentheid …

Continue reading »

Nov 14

Aankondiginge – 16 November 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 16 November 2014 Baie welkom by die erediens. Program vir die week Vandag: Die deurkollekte is vir die gemeente se gebeurlikheidsfonds. Die koor oefen net na die erediens. Almal wat wil deel wees van die koor kom by die orrel bymekaar. Die kerssangdiens vind vanaand om 19:00 plaas. Onthou om …

Continue reading »

Nov 14

Aankondiginge – 9 November 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 9 November 2014 Baie welkom by die nagmaal. Mag ons elkeen weer deur hierdie fees versterk word in ons geloof. Program vir die week [important]Dr Andries Gouws kuier hierdie week in Keimoes. Hy nooi enigeen wat dalk baat kan vind by `n pastorale gesprek om `n afspraak met hom te …

Continue reading »