Monthly Archive: December 2014

Dec 27

Jagkompetisie 2015

NG KERK KEIMOES: JAGKOMPETISIE 2015 Keimoes is geleë aan die rand van die uitgestrekte Kalahari – `n jagtersparadys soos min.  As deel van ons eeufeesviering bied ons gemeente hierdie geborgde kompetisie aan. Staan ‘n kans om een van die volgende pryse van altesaam R60 300.00 te wen: Vir ‘n inskrywingsfooi van R50 staan jy ‘n …

Continue reading »

Dec 09

Aankondiginge – 7 Desember 2014

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 7 Desember 2014 Baie welkom by die erediens. Dit is advent wat bekend staan as `n tyd van afwagting tov twee aspekte: die herinnering aan die geboorte van Jesus (sy eerste koms) en `n hunkering na Christus se tweede koms. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure …

Continue reading »