Monthly Archive: February 2015

Feb 26

Aankondiginge – 1 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 1 Maart 2015 Baie welkom by die erediens. Vandag is die tweede lydensondag. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is `n sinodale kollekte vir die NGK Kinderhuis. Kategese na die erediens. Wyksbyeenkomste soos deur die kerkraadslede gereël. Dinsdag: Bybelstudie om 10:00 by Tannie Hester de Wet. …

Continue reading »

Feb 26

Aankondiginge – 22 Februarie 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 22 Februarie 2015 Baie welkom by die erediens. Vandag is ons kwartaallikse jeugdiens en ons vertrou dat die boodskap van die Woord in sy eenvoud vir ons tot groot seën mag wees. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is `n sinodale kollekte vir die NGK Kinderhuis. …

Continue reading »

Feb 13

Aankondiginge – 15 Februarie 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 15 Februarie 2015 Baie welkom by die nagmaal. Ons vertrou dat die Here deur hierdie klein simboliese tekens ons weer sal oortuig dat alles wat Christus kom doen het, werklik vir elkeen van ons tot redding is. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir Kokerboom-Oord. …

Continue reading »

Feb 02

Aankondiginge – 1 Februarie 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 1 Februarie 2015 Baie welkom by die erediens. Mag u met die verwagting hier wees dat ons die Here op `n besondere manier sal ontmoet. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is vir BOGSK. Vanweë die skole-uitnaweek is daar nie vandag kategese nie. Die kerkraadvroue vergader …

Continue reading »