Monthly Archive: March 2015

Mar 27

Aankondiginge – 29 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 29 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die Palmsondag wat die laaste Sondag in lydenstyd is. Program vir die week Ds Conradie doen hierdie week huisbesoek in Palm-oord. Vandag: Die kollekte by die deure is vir die NGK Phororo. Kategese na die erediens. Maandag: Groot lydensweek-byeenkoms …

Continue reading »

Mar 23

Aankondiginge – 22 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 22 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die sesde Sondag in lydenstyd. Program vir die week Ds Conradie doen hierdie week huisbesoek in Palm-oord. Vandag: Die kollekte by die deure is Kokerboom-Oord. Kategese na die erediens. Dinsdag: Bybelstudie om 10:00 by Tannie Heilie de Wet. Daar …

Continue reading »

Mar 13

Aankondiginge – 15 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 15 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die vyfde Sondag in lydenstyd. Program vir die week Ds Conradie doen hierdie week huisbesoek in Keimoes-Eiland-Oos. Vandag: Die kollekte by die deure is vir Hospitaalbediening. Kategese na die erediens. Braaikerk om 18:00 op die kerkterrein. Ons praat vanaand …

Continue reading »

Mar 13

Aankondiginge – 8 Maart 2015

N G Kerk Keimoes Aankondiginge 8 Maart 2015 Baie welkom by die erediens.  Dit is vandag die vierde Sondag in lydenstyd. Program vir die week Vandag: Die kollekte by die deure is `n sinodale kollekte vir die RCA Pearl. Kategese na die erediens. Die materiaal vir die huisgodsdiens vanaand is by die deure beskikbaar. Maandag …

Continue reading »