Monthly Archive: November 2015

Nov 24

Jagkompetisie 2016

Keimoes is geleë aan die rand van die uitgestrekte Kalahari – `n jagtersparadys soos min.  As deel van ons eeufeesviering bied ons gemeente hierdie geborgde kompetisie aan. Staan ‘n kans om een van vyf pryse van altesaam R80 000.00 te wen: Vir ‘n inskrywingsfooi van R50 staan jy ‘n kans om een van die volgende …

Continue reading »