«

»

Nov 24

Jagkompetisie 2016

Jag 2016Keimoes is geleë aan die rand van die uitgestrekte Kalahari – `n jagtersparadys soos min.  As deel van ons eeufeesviering bied ons gemeente hierdie geborgde kompetisie aan.

Staan ‘n kans om een van vyf pryse van altesaam R80 000.00 te wen:

Vir ‘n inskrywingsfooi van R50 staan jy ‘n kans om een van die volgende pryse te wen (Hoe meer keer jy inskryf, hoe beter jou kans om te wen!) 

Kompetisie is gesluit! Kliek hier om uit te vind wie die wenners was.

Please follow and like us:

6 comments

Skip to comment form

  1. Klaas de Jager

    Jagters!!!

    Die Kalahari het uitstekende reën gehad – sommige plase tot 100 mm. Om die waarheid te sê, reën dit nog steeds en heelwat meer word vir ten minste nog die volgende aantal dae voorspel. Ons ou wêreld gaan binnekort baie mooi wees met uitstekende weiding. Dit beteken wild met ‘n puik kondisie.

    Hoe lyk dit? Skryf asseblief in vir ons gemeente se jagkompetisie! Die ongelooflike pryse maak dit beslis die moeite werd. U ondersteun terselfdertyd ‘n goeie saak.

    Al die inskrywingsbesonderhede verskyn hierbo. Vir ander navrae kan ek per e-pos gekontak word by jager@telkomsa.net, of skakel 082 633 5756.

    Groetnis

    Klaas de Jager

  2. Eugene Leonard

    Dankie vir die inligting dis goeie nuus vir reen

  3. Nico Jooste

    Enige nuus insake die trekkings van jagkompetisie?

    Beste groete.

    1. admin

      Goeie naand Nico. Die wenners is sopas op die webtuiste gelaai. Hier is die link: http://www.keimoesngk.co.za/?p=922

  4. Petrus

    Goeie naand wi was toe die wenners??
    Gr petrus

    1. admin

      Goeie naand Petrus. Die wenners is sopas op die webtuiste gelaai. Hier is die link: http://www.keimoesngk.co.za/?p=922

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>